Wat maak Klein Phisantekraal uniek?
1. Kinders gaan skool in 'n natuurlike omgewing.
2. Kinders is nog kinders (dikwels met moddervoete).
3. 'n Span toegewyde opvoeders wat 'n passie het vir hulle beroep.
4. 'n Kurrikulum wat nie net tot die klaskamer beperk word nie.
5. Elke kind word as 'n individu gesien.